top of page

Diabeet Resepte Boek: Gesonde Smake vir 'n Soeter Lewe

 

Dis nou verby met vervelige, smaaklose kos! Ons "Diabeet Resepte Boek" is propvol heerlike, maklike resepte wat bewys dat 'n gesonde leefstyl nie beteken jy moet van lekker kos wegbly nie. Of jy nou 'n diabeet is, jou suiker-inname wil verminder, of bloot gesonder wil eet, hierdie boek het iets vir almal.

 

Die resepte in hierdie boek fokus op lae-suiker en lae-koolhidraat opsies, van krakerige beskuitjies en vinnige, gesonde happies tot heerlike poedings en soetgoed. Ons wys jou ook hoe om jou gunsteling geregte, soos lasagne en mac & cheese, op 'n gesonde manier te geniet.

 

Wat is in die boek?

  • 'n Groot verskeidenheid van beskuitresepte (van Karringmelk- tot Banting-weergawes).

  • Maklike happies vir ontbyt of tussen maaltye.

  • Hoofmaaltye wat vinnig, gesond en propvol smaak is.

  • Heerlike soetgoed en nageregte met min suiker.

  • En selfs resepte vir broodvervangers en vrugtekonfyt met chia sade.

 

Elke resep is met die oog op gesondheid ontwikkel, sodat jy met gemoedsrus kan smul aan kos wat jou goed laat voel. Kry jou kopie vandag en herontdek die vreugde van kook en eet!

Diabeet

SKU: DR000001
R50,00Price
    bottom of page