top of page

Jou Gids tot 'n Plantgebaseerde Lewe

 

Is jy lus vir iets nuuts? Wil jy minder vleis eet, maar weet nie waar om te begin nie? Hierdie resepteboek is jou antwoord. Ek het elke resep spesifiek gekies om jou te wys hoe maklik en smaaklik plantgebaseerde kookkuns kan wees. Of jy nou 'n nuwe sjef is of al 'n pro is, hierdie boek het alles wat jy nodig het om smullekker maaltye te skep wat jou sal verras.

Plantgebaseerde

SKU: PGRB000001
R80,00Price
    bottom of page